Gebruiker:Zarienah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruikerblad.

Hierdie bladsy is nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy hierdie bladsy op enige webwerf anders as Wikipedia aantref, besigtig jy 'n ou spieëlwebruimte. Wees versigtig, aangesien die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker geen persoonlike belang in enige ander webwerf, benewens Wikipedia self het nie. Die oorspronklike bladsy is hier geleë: http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Zarienah.

Dumela en Hallo! My naam is Zarienah Caro-Achmat. Ek het voorheen in Namibië gewoon maar nou is ek in Suid-Afrika woonagtig. Ek fokus meestal op die skepping van artikels wat ander mense my aanbeveel het om in hierdie wiki te skep. Ek is meer aktief op die kleiner wiki's sodat ek hulle ensiklopediese kwaliteit kan verbeter. As enigiets fout is, kan jy my op my besprekingsblad kontak. Dis ook moontlik om my op Facebook te kontak. Dankie.