Gebruikerbespreking:Tubantia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Welkom hier by ons. Wel ek moet sê jou gebruikersblad lyk heel foutloos in soverre dit Afrikaanse spelling betref. Miskien kan ek jou sommer die vraag vra. Wat noem julle nou eintlik julle taal deesdae. Ek lees tussen die lyne dis nie polities korrek om van Hollands te praat nie, rede daarvoor? Jy het nie dalk 'n idee waar kom die engelse "Dutch" vandaan nie? --RM 6 Julie 2005 12:34 (UTC)