George Claydon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
George Claydon
Geboorte (1933-09-04)4 September 1933
Nasionaliteit Engels
Sterfte 4 Oktober 2001 (op 68)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Claydon (4 September 1933 – 4 Oktober 2001) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sharon's Baby (1975) en in die televisiereekse The Lion, the Witch and the Wardrobe (1967) en Prince Caspian and the Voyage of the Dawn Treader (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1975: Sharon's Baby

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1965: Hey Presto! It's Rolf
  • 1967: The Lion, the Witch and the Wardrobe
  • 1974: Marty Back Together Again
  • 1989: Prince Caspian and the Voyage of the Dawn Treader

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]