Georgia Taylor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Georgia Taylor
Gebore
Claire Jackson

26 Februarie 1980 (1980-02-26) (40 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise

Georgia Taylor (gebore 26 Februarie 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The History Boys (2006) en The Bank Job (2008), en in die televisiereekse Coronation Street (1960) en Casualty (1986).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: The History Boys
  • 2008: The Bank Job

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Airbnb: Dream or Nightmare?

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]