Gereformeerde kerk Heidedal
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gereformeerde kerk Heidedal | ||
Sluit in | Bloemfontein en omstreke | |
Klassis | Suid-Vrystaat | |
Huidige predikant(e) | Vakant | |
Belydende lidmate | 21 | |
Dooplidmate | 12 | |
Adres | Hibiscusstraat 6 Heidedal Bloemfontein | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 1987 | |
Eerste predikant | Geen |
Die Gereformeerde kerk Heidedal in ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika met oorwegend bruin lidmate in die woonbuurt met dieselfde naam in Bloemfontein. Die kerkgebou is geleë by Hibiscusstraat 6. Die gemeente is in 1987 gestig en vorm tans deel van die Klassis Suid-Vrystaat. Einde 2015 was hier net 21 belydende en 12 dooplidmate.
Bronne
[wysig | wysig bron]- (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
- (af) Schalekamp, ds. M.E. (voorsitter: redaksiekommissie). 2001. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2002. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
- (af) Vogel, Willem (red.). 2015. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2016. Potchefstroom: Administratiewe Buro.