Gijsbert V van Bronckhorst

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gijsbert V van Bronckhorst (ca. 1316 – 1356) was 'n Gelderse adellike. Hy was heer van Bronckhorst (1328–1356) en heer van Batenburg (1351–1356).[1] Hy was 'n seun van Willem III van Bronckhorst (oorlede 1328) en Johanna van Batenburg.

Lewensloop[wysig | wysig bron]

Huwelik en kinders[wysig | wysig bron]

Hy trou op 23 April 1344 met Catharina van Leefdael (1320 – 13 April 1361). Catharina was 'n dogter van Rogier van Leefdael heer van Oirschot en Hilvarenbeek (gebore 1285) en Agnes van Kleef-Hülchrath (gebore 1290).

Gijsbert en Catharina het die volgende kinders:

Stamboom[wysig | wysig bron]

 
 
Willem III van Bronckhorst
 
 Gijsbert V van Bronckhorst 
 
 
 
 
 
Johanna van Batenburg
 

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. W. A. van Spaen (1801). Oordeelkundige inleiding tot de historie van Gelderland. Deel I p. 285-288