Goyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Goyang
고양
Goyang street.jpg

Kaart Wapen
Goyang Gyeonggi South Korea.svg
Coats of arms of None.svg
Wapen
Flag of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°39′N 126°48′O / 37.650°N 126.800°O / 37.650; 126.800
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 267,29 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 073 069
 - Bevolkingsdigtheid 4 014,6/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester
 Amptelike webwerf goyang.go.kr

Goyang (Koreaans: 고양) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en lê in die weste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 073 069 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 267,29 km². Goyang is naby die Geel See en net noord van die hoofstad Seoel geleë. In die noorde is die grens tot Noord-Korea.