Gray Hofmeyr
Voorkoms
Gray Hofmeyr | |
Geboorte | 6 Februarie 1949 Kaapstad |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gray Hofmeyr (gebore 6 Februarie 1949) is 'n Suid-Afrikaamse film- en televisieregisseur. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang. Meer as twintig akteurs en aktrises het al toekennings onder sy leiding ontvang. Hy is 'n agterkleinseun van ds. Jan Hendrik Hofmeyr, 40 jaar lank leraar van die NG gemeente Somerset-Oos en 'n kleinseun van Willie Hofmeyr, jare lange hoof van Boys' High in Pretoria.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Jock of the Bushveld (1992)
- Sweet 'n Short (1992)
- There's a Zulu On My Stoep (1993)
- Mr Bones (2001)
- Mama Jack (2005)
- Mr Bones 2 (2008)
- Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa (2010)
- Mad Buddies (2012)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Gray Hofmeyr. |