Grensbasis 13

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grensbasis 13
Regisseur Elmo de Witt
Produksieleier Albie Venter
Draaiboek C.F. Beyers-Boshoff
Met Danie Joubert
Tommie Erasmus
Karin Kritzinger
Uitgereik 25 Mei 1979
Speeltyd 70 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Grensbasis 13 is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 Mei 1979 vrygestel is.

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n oorlogsdrama met spanning-, aksie- en liefdestonele.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storielyn[wysig | wysig bron]

Die rolprent speel op 'n fiktiewe basis langs die grens tussen Angola en die voormalige Suidwes-Afrika af. 'n Patrollie word in 'n lokval gelei en die meeste van die soldate word geskiet. Die kaptein ontsnap, maar een van sy konstabels is gevange geneem. Die konstabel se suster is die kaptein se vriendin en hy probeer om haar te red.

Sien ook[wysig | wysig bron]