Groen tee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die blare van die Camellia sinensis teestruik.

Groen tee is 'n warm drank wat uit die blare van die teestruik Camellia sinensis berei word. In vergelyking met swart tee, ondergaan groen tee minimale oksidasie.[1] Groen tee is oorspronklik in Oos-Asië (veral Japan en Sjina) verbruik maar word in die Westerse wêreld toenemend gewild. Omdat die blare nie geoksideer is nie, het groen tee meer polifenole (veral Epigallocatechin gallate of EGCG). Daar bestaan bewyse dat polifenole, soos EGCG, menslike prostaat en bors gewasse kan krimp.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sen, D.S., 2015. Green tea vs. Black tea – besoek op 2de April 2015 (en)
  2. Liao et al., 1995. Cancer Letters – besoek op 2de April 2015 (en)