Gruppenführer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gruppenführer is 'n vroeëre paramilitêre rang in die Naziparty. Die term beteken "groepleier" en was oorspronklik die gelyke van 'n generaal.