PV Telescopii

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf HD 168476)
Jump to navigation Jump to search
HD 168476
Sterrebeeld Teleskoop
Spektraaltipe B5p
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 23m 14.6635s
Deklinasie -56° 37′ 44.15″
Skynmagnitude (m) 9,25
Absolute magnitude (M) 2,25
Besonderhede
Massa (M) 0,9
Radius (R) 19
Ligsterkte (L) ~6 500
Temperatuur (K) 14 000
Eienskappe
Veranderlikheid PV Telescopii-veranderlike
Ander name
PV Telescopii, HD 168476, HIP 90099[1]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

PV Telescopii (ook bekend as HD 168476) is ’n B-tipe ekstreme waterstofster in die sterrebeeld Teleskoop. Dit is ook die prototipe van die klas veranderlike sterre met die naam PV Telescopii-veranderlikes.

Hulle is moontlik post-AGB-sterre met swak waterstoflyne en sterker helium- en koolstoflyne. Hul periodes wissel van ’n paar uur tot ’n paar jaar. Sommige navorsers glo hierdie onwaarskynlike sterre is dalk die gevolg van die samesmelting van witdwerge.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=HD+168476
  2. Gourgouliatos, K. N.; Jeffery, C. S. (2006). "On the angular momentum evolution of merged white dwarfs". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 371 (3): 1381. doi:10.1111/j.1365-2966.2006.10780.x

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: Sky map 18h 23m 14.6635s, −56° 37′ 44.15″