Haarwortel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Haarwortel

In fisiologie verwys haarwortel na die deel van 'n haar wat in die haarsakkie lê.

Die knolvormige, verdikte onderste gedeelte van 'n haarwortel word die haarkolf genoem.