Hamer spyker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hamer spyker is 'n kinderspeletjie.

Reëls[wysig | wysig bron]

Twee groter kinders vat 'n kind tussen hulle vas, elkeen 'n been en 'n hand sodat dié tussen hulle hang. Hy word dan heen en weer geswaai terwyl hulle 'n versie opsê :

Hammer, spyker
Hammer, spyker 
Slaan die spyker op sy kop

Met die laaste woord word 'n kind wat gebukkend staan voor hierdie petalje op die boude getref sodat hy vorentoe skiet. Dus boud op boud.

Kleintyd was dit 'n waagmoed te toets want jy weet nooit hoe hard daardie hou gaan wees nie.