Harpuisbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Euryops multifidus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. multifidus
Binomiale naam
Euryops multifidus
(Thunb.) DC., 1838

Die Harpuisbossie (Euryops multifidus) is 'n geneeskundige plant wat in die Oos-Kaap aangetref word. Die gom of harpuis word gebruik vir huishoudelike geneesmiddels.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]