Hazel Douglas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hazel Douglas
Geboorte (1923-11-02)2 November 1923
Nasionaliteit Engels
Sterfte 8 September 2016 (op 92)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hazel Douglas (2 November 1923 – 8 September 2016) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Asylum (2005), Run, Fatboy, Run (2007), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en in die televisiereeks Laughter from the Whitehall (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Closing Numbers
  • 2005: Asylum
  • 2007: Run, Fatboy, Run
  • 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1962: Dial RIX
  • 1963: Laughter from the Whitehall
  • 2003: Eyes Down

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Dry Rot

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1995: Out of My Head

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]