Heather Menzies
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Menzies | |
Geboortenaam | Heather Margaret Brotherston Menzies |
---|---|
Geboorte | Toronto, Ontario, Kanada | 3 Desember 1949
Sterfte | 24 Desember 2017 (op 68) Frankford, Quinte West, Ontario, Kanada |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1964–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Menzies (3 Desember 1949 – 24 Desember 2017) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sound of Music (1965) en Piranha (1978), en in die televisiereeks Logan's Run (1977).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: The Sound of Music
- 1972: Outside In
- 1973: Sssssss
- 1978: Piranha
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1977: Logan's Run
- 2003: Movie Lover's Road Trip
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Man in the Middle
- 1974: Doctor Dan
- 1976: The Keegans
- 1977: Tail Gunner Joe
- 1979: Captain America
- 2001: The Sound of Music Children
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: From Liesl to Gretl: A 40th Aniversary Reunion
- 2005: When You Know the Notes to Sing: a Singalong Phenomenon