Heaven Sent Gaming

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Heaven Sent Gaming
Heaven Sent Gaming.png
Tipe Aanlyn
Gestig 3 Oktober 2006[1]
Hoofkantoor Albuquerque, Nieu-MeksikoVerenigde State
SleutelpersoneMario Lucero (hoofuitvoerende)[2]
Isabel Lucero (hoofbedryfsbeampte)[2]
Jason Waggoner (hoofredakteur)[1]
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieKuns en vermaak
Webwerfheavensentgaming.com

Heaven Sent Gaming is 'n Amerikaanse mediamaatskappy wat in 2006 gestig is deur die hoërskoolleerlinge Mario Lucero en Isabel Ruiz. Hulle publiseer verskeie multimedia publikasies,[3][4] en is veral bekend vir hul strokiesboeke.[5]

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Heaven Sent Gaming begin op universiteit as deel van 'n videospeletjie-ontwikkelingspan. Die groter span is genaamd "Our Own Little Coup". Dié groep bestaan uit 'n paar rekenaarwetenskap-adjudante: Mario Lucero, Isabel Ruiz, Drew Cass, Devin Thurlow (nou DH Torkavian) en Jason Waggoner. Die Christelike gedeelte van Heaven Sent Gaming word deur Mario en Isabel bestuur. Die skool waarin hulle was is Collins College in Arizona.[6]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Crunchbase". Aol. Besoek op 19 June 2015.
  2. 2,0 2,1 (en) "The Team". Heaven Sent Gaming. Besoek op 19 June 2015.
  3. (en) "Profiel". IMDB. Besoek op 19 Junie 2015.
  4. (en) "GamesIndustry". GamerNetwork. Besoek op 19 Junie 2015.
  5. (en) "ComicVine". CBS Interactive. Besoek op 19 Junie 2015.
  6. (en) "Heaven Sent Gaming". Conservapedia. Besoek op 19 Junie 2015.