Heer (speelkaart)
Voorkoms
h Die heer of koning is 'n speelkaart met die beeld van 'n koning op. Die heer is gewoonlik die hoogste prentkaart. In die Franse speelkaarte en tarotkaarte is die heer direk bo die vrou of koningin. In Italiaanse en Spaanse speelkaarte is die heer direk bo die ridder en in Duitse en Switserse kaarte direk bo die Ober.
In sommige kaartspeletjies is die koning die hoogste kaart, maar in ander is die aas hoër.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Parlett, David (1990). The Oxford Guide to Card Games. Oxford: Oxford University Press. p. 252.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Heer (speelkaart).
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.