Heimwee
Voorkoms
Heimwee is 'n Duitse leenwoord (Heimweh), waarmee 'n verlange of weemoed uitgedruk word na die geborgenheid en sekerheid van die bekende. Heimwee word veral ervaar wanneer mens op 'n onbekende plek is, byvoorbeeld met vakansie is na 'n aanvanklik ongewone bestemming.
Heimwee is 'n onderwerp wat heelwat in die letterkunde gebruik word: onder andere Daniel Defoe se Robinson Crusoe vertel hieroor.
Duits bevat ook 'n woord wat die teenoorgestelde beteken: Fernweh, wat die verlange na onbekende situasies beskryf. Hierdie woord is egter nie in Afrikaans opgeneem nie.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Hierdie teks is hoofsaaklik 'n vertaling van hierdie Wikipedia-artikel (nl) .
- Simon Bunke: Heimweh. In: Bettina von Jagow / Florian Steger (Hrsg.): Literatur und Medizin im europäischen Kontext. Ein Lexikon. Göttingen: Vandenhoeck & Ruprecht 2005. Sp. 380–384.
- Willy Puchner, Illustriertes Fernweh. Vom Reisen und nach Hause kommen, Frederking & Thaler, 2006, ISBN 3-89405-389-5
- Diplomarbeit: Zur Psychologie des Heimwehs
- Schminck-Gustavus, Christoph: Das Heimweh des Walerjan Wróbel. Ein Sondergerichtsverfahren 1941/42. Bonn: Dietz 1986. ISBN 3-8012-0117-1