Heinkel He 177
Voorkoms
Heinkel HE 177 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper en torpedodraer |
Vervaardiger | Heinkel |
Nooiensvlug | 19 November 1939 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Die Heinkel He 177 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 19 November 1939.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Daimler-Benz DB 610 stermotors |
Kraglewering per motor | 2 950 perdekrag |
Vlerkspan | 31,44 m |
Lengte | 22,00 m |
Hoogte | 6,40 m |
Normale opstyg massa | 27 200 kg |
Maks. snelheid | 488 km/h op 6 100 m |
Operasionele hoogte | 15 200 m |
Togafstand met twee missiele aan boord | 5 000 km |
Bewapening | Een 20 mm MG 151 kanon in die neus en een in die stertskiettoring, |
Bomvrag | 1 000 kg in bomlaai en twee torpedo's, |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8