Henrietta Edgecomb Hooker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Henrietta Edgecomb Hooker (12 Desember 1851 – 13 Mei 1929) was 'n Amerikaanse plantkundige. Sy is in Gardiner, Maine, gebore.

Henrietta het in 1873 aan die Mount Holyoke Female Seminary gegradueer, en in 1888 'n PhD. by die Universiteit van Syracuse verwerf. In 1889 studeer sy by die Friedrich-Wilhelms-Universität.[1] Sy het in 1875 by Mount Holyoke begin onderrig,[2] en in 1899 was sy een van twee PhDs wat by Mount Holyoke onderrig gegee het.[3] Sy het in 1908 afgetree en op 13 Mei 1929 in Holyoke, Massachusetts, gesterf.

Werke[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]