Holspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holspruit
Oorsprong Drakensberge
Monding Kraairivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 1 368 m
Ligging van Holspruit op 'n kaart (Oos-Kaap)
Holspruit
Holspruit
Koördinate: 30°55′54″S 27°8′25″O / 30.93167°S 27.14028°O / -30.93167; 27.14028Koördinate: 30°55′54″S 27°8′25″O / 30.93167°S 27.14028°O / -30.93167; 27.14028

Die Holspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring op 'n plato in die Drakensberge, suid van Lady Grey en wes van Barkly-Oos.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Crystal txt.png Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit 'n ander taal se Wikipedia. Sien bron.