Huisgenoot-Skouspel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Huisgenoot-Skouspel is 'n gewilde musiekkonsert wat jaarliks deur Huisgenoot by Sun City aangebied word. Van die land se vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars word genooi om tydens die geleentheid op te tree.

Huisgenoot-Skouspel 10 (2009) se video-opname is in 2010 aangewys as die SAMA-wenner in die kategorie beste DVD verkoper.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]