iNaturalist

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

iNaturalist is ’n projek en aanlyn sosiale netwerk van naturaliste, wetenskaplikes en bioloë wat waarnemings van biodiversiteit oor die wêreld heen karteer en deel.[1] Dit verskaf nuttige inligting aan ’n verskeidenheid navorsingsprojekte, museums, botaniese tuine, parke en ander organisasies.[2][3][4]

Gebruikers van iNaturalist het al meer as agt miljoen waarnemings bygedra[5] sedert dit in 2008 gestig is.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "San Francisco's Parks Scoured in Wildlife Inventory". 7 Mei 2014. Besoek op 31 Januarie 2015. 
  2. "Encyclopedia of Life and iNaturalist work together to support citizen science". 18 Junie 2012. Besoek op 7 Augustus 2013. 
  3. Bowser, A., Wiggins, A., Shanley, L., Preece, J., & Henderson, S. (2014). “Sharing data while protecting privacy in citizen science”. Interactions 21 (1): 70–73. doi:10.1145/2540032.
  4. Pimm, S. (30 Mei 2014). “The biodiversity of species and their rates of extinction, distribution, and protection”. Science 344: 1246752. doi:10.1126/science.1246752. Besoek op 31 Januarie 2015.
  5. "iNaturalist.org Stats". 23 Januarie 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.