Gaan na inhoud

Internetdienste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Internetdiens is 'n komponent in 'n diensgeoriënteerde argitektuur, en bestaan uit sagteware op 'n webbediener wat gekenmerk word daaraan dat dit deur middel van 'n internetprotokol kommunikeer en dat dit data stuur en ontvang deur middel van 'n XML-dokument.