Ionisasie-energie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ionisasie potensiaal)
Jump to navigation Jump to search

Ionisasie-energie is 'n periodieke neiging wat verwys na die hoeveelheid arbeid (energie) wat verrig moet word om 'n elektron van 'n atoom te verwyder. Hoe sterker die kern die elektron aantrek, hoe groter sal hierdie energie wees.