Ioonradius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Ioonradius is 'n maat vir die grootte van 'n ioon.

Ioonradiusse kan op verskeie maniere gedefinieer en bepaal word.

Ioonradius[wysig | wysig bron]

Kristalradius[wysig | wysig bron]

Van Pauling

Termochemiese radius[wysig | wysig bron]

Termochemiese radiusse kan selfs vir komplekse ione soos nitraat (NO3 of pentafluoromolibdaat MoOF5 gedefinieer word. Die definisie se basis in die Kapustinskii-vergelyking vir binêre ioniese stowwe of sy onlangser generalisasie deur Glasser geleë. Dié radius word termochemies genoem omdat Bartlett het aangetoon dat daar 'n eweredigheid bestaan tussen die roosterentalpie en die derdemagswortel van 'n molekuul se volume. Die kristalstrukture van MX soute waarin M 'n alkalimetaalioon en X 'n komplekse anioon is kan met hulle roosterentalpieë vergelyk word en dit lewer 'n waarde vir die termochemiese straal vir die komplekse anioon. Hierdie waarde is 'n gemiddelde omdat hierdie ione nie bolvormig is nie.

Later is die metode na verbindings soos MpXq uitgebrei. Waardes van honderde komplekse ione is beskikbaar.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570