Irrasionale getal
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Irrasionele Getal)
In wiskunde is ’n irrasionale getal enige reële getal wat nie as ’n verhouding van heelgetalle (rasionale getalle) uitgedruk kan word nie. ’n Irrasionale getal kan dus nie as ’n eenvoudige breuk geskryf word nie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir irrasionale getal.