Gaan na inhoud

Isolasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Isolasie kan na die volgende verwys:

Termiese

[wysig | wysig bron]
  • Termiese isolasie, soos pype met 'n warm of koue produk word geïsoleer sodat die warm produk nie afkoel nie of mense brand nie of dat die koue produk nie warm word nie
    • Gebou isolasie, termiese isolasie wat by geboue gevoeg word vir gemak en energiedoeltreffendheid

Elektriese

[wysig | wysig bron]
  • Elektriese isolasie, soos wanneer drade geïsoleer word sodat dit nie aan ander drade raak en 'n kortsluiting veroorsaak nie
  • Miëlienasie, elektriese isolasie van senuweeselle

Sosiale

[wysig | wysig bron]

Ander

[wysig | wysig bron]
  • Klankdigting, ook bekend as akoestiese isolasie, enige manier om die intensiteit van klank te verminder

Verskil tussen isoleer en afsonder

[wysig | wysig bron]

Om die verskil te verduidelik tussen isolasie en afsondering, kom ons kyk na elektriese toerusting:

  • Soos gesê word elektriese drade geïsoleer om te voorkom dat dit nie aanmekaar raak nie.
  • Wanneer 'n elektriese aparaat afgesonder word, word daar voorkom dat enige elektriese krag na die toerusting gaan om dit veilig te maak.

'n Mens kan dit ook sien dat wanneer iets geïsoleer word, word dit geskei deur 'n beskermingsmateriaal en wanneer iets afgesonder word, word dit geskei deur lug.