J.E.H. Grobler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

J.E.H. Grobler (Jackie) is senior lektor in die Department Historiese en Erfenisstudies aan die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds tien boeke en meer as 20 akademiese artikels geskryf. Een van sy bekende werke is The War Reporter: The Anglo-Boer War through the Eyes of the Burghers. Hy is getroud met Elize en hulle het vier kinders.

Bronne[wysig | wysig bron]