Jaak
Voorkoms
Jaak | |
---|---|
Geboortenaam | Jacques Jacobs |
Gebore | Paarl, Wes-Kaap | 26 Junie 1975
Sterf | 3 Junie 2017 (op 41)[1] Paarl, Wes-Kaap |
Genres | Kletsrym, hip-hop |
Etikette | Pioneer Unit |
Jacques Jacobs, beter bekend onder sy verhoognaam Jaak, was 'n Afrikaanse kletsrymer van Paarl, Wes-Kaap wat rapliedjies oor die lewe van sy tuisdorp se bruin mense geskryf het. Sy musiek is deur Kaapstad se plaatetiket Pioneer Unit Records opgeneem en vervaardig.[2]
Diskografie
[wysig | wysig bron]Albums
[wysig | wysig bron]- Koekemakranka, 1998
- Hipe Presents: Flêtse Maniere, 2009
Enkelsnitte
[wysig | wysig bron]- Gielie EP, 2014
- Frans EP, 2015
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Williams, Shaheema (6 Junie 2017). "In Memoriam – Jacques 'Jaak Spraak' Jacobs (1975 – 2017)". Bruin Ou (in Engels). Besoek op 10 Julie 2023.[dooie skakel]
- ↑ "Hipe Presents: Flêtse Maniere". Bandcamp (in Engels). 28 Desember 2009. Besoek op 10 Julie 2023.