Jacob's Ladder, Sint Helena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Jacob's Ladder ("Jacob se leer"), is 'n lang styl vlak op Sint Helena wat in 1829 gebou is om Jamestown te verbind aan die garnisoen op Ladder Hill. Dit is gebruik om ammunisie op te trek. Dit het 699 trappe en is 900 voet lank.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]