James Yaegashi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
James Yaegashi
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Yaegashi is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thomas Crown Affair (1999) en Man on a Ledge (2012), en in die televisiereeks Runaways (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Thomas Crown Affair
  • 1999: Spin the Bottle
  • 2011: Lefty Loosey Righty Tighty
  • 2012: Man on a Ledge

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2017: Runaways

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]