Gaan na inhoud

Jekaterinburgtyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaart van Rusland: die geel deel staan bekend as Jekaterinburgtyd.

Jekaterinburgtyd (Russies: екатеринбургское время; jekaterinboergskoje vremja) of YEKT, soms ook Oeraltyd (уральское время; oeralskoje vremja) genoem, is 'n tydsone in Rusland wat 5 uur voor Greenwichtyd , dus UTC+05:00 is.

Die tydsone is vernoem na die stad Jekaterinburg.