Jennifer Syme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jennifer Syme
Geboortenaam Jennifer Maria Syme
Geboorte (1972-12-07)7 Desember 1972
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 April 2001 (op 28)
Kinders 1 (deceased)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Syme (7 Desember 1972 – 2 April 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lost Highway (1997) en Ellie Parker (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Lost Highway
  • 2005: Ellie Parker

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]