John Hemmingham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

John Hemmingham is 'n Engelse sokkeradministrateur en is tans die kommersiële bestuurder van Sheffield Wednesday Ladies.[1] Hy was vantevore die uitvoerende hoof van Mansfield Town FC.[2] Hy is ook bekend as die leier en die trompetspeler van die orkes, "Pukka Pies England Band", die amptelike ondersteuners-orkes van die Engelse nasionale sokkerspan.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Sheffield Wednesday Women's FC vs. Liverpool Feds Ladies FC" (PDF). Sheffield Wednesday Women. 2011-01-30. Besoek op 2013-01-04.
  2. "Stags chief settling into role". BBC Sport. 2008-09-23. Besoek op 2013-01-04.
  3. Heard, Chris (2004-08-19). "Great Escape soccer fans' tribute". BBC News. Besoek op 2013-01-04.