Josh Taylor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Josh Taylor
Geboortenaam Tommy Tim Taylor
Geboorte 25 September 1943 (1943-09-25) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Taylor (gebore 25 September 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Days of Our Lives (1965), The Young and the Restless (1973), en Valerie (1986).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Guiding Light
  • 1965: Days of Our Lives
  • 1973: The Young and the Restless
  • 1981: Riker
  • 1982: Soap World
  • 1986: Valerie

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: The Secret Life of Kathy McCormick
  • 1993: Woman on the Ledge
  • 1996: A Secret Between Friends: A Moment of Truth Movie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]