Joule per mol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Joule per mol (J·mol−1) is 'n SI-eenheid vir eenhede energie per hoeveelheid materie. Energie word in joule gemeet en die hoeveelheid materie in mol.

Termodinamika[wysig | wysig bron]

Hierdie eenheid word dikwels gebruik in die termodinamika, veral die chemiese termodinamika, byvoorbeeld vir die entalpieë of vrye etalpieë van 'n chemiese reaksie. Hierby word gewoonlik die konvensie gebruik dat die eenheid geld vir die reaksie soos geskrewe. Indien byvoorbeeld vir die reaksie:

vermeld word dat die reaksie-entalpie is:

dan beteken dit dat hierdie hoeveelheid hitte vrygestel word indien 2 mol A met 1 mol B reageer. Mens kan sê dat dit per twee mol A is, nie per mol A nie en ook per drie mol C, nie per mol C nie..

Sien ook[wysig | wysig bron]