Judea en Samaria gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ligging van die Judea en Samaria gebied (rooi)

Die Judea en Samaria gebied (Hebreeus: מחוז יהודה ושומרון - Ezor Yehuda VeShomron) betref die Wesoewer. Hierdie gebied is in 1967 tydens die Sesdaagse-oorlog deur Israel verover.

Die Judea en Samaria gebied behoort nie tot die staat Israel nie maar word deur Israel as 'n bestuurlike gebied beskou (díe plekke in die sogenoemde C-gebied waar Israelse burgers die meerderheid vorm).

Die gebied se bestuurlike (onoffisiële) hoofstad is Ariel.

In 2017 het die gebied 'n bevolking van 435 000 gehad (betref slegs Israelse burgers).


Distrikte van Israel Flag of Israel.svg
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria