Julian Orchard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Julian Orchard
Geboortenaam Julian Dean Chavasse Orchard
Geboorte (1930-03-03)3 Maart 1930
Nasionaliteit Engels
Sterfte 21 Junie 1979 (op 49)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julian Orchard (3 Maart 1930 – 21 Junie 1979) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Henry VIII (1971), The Adventure of Sherlock Holmes' Smarter Brother (1975), en The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella (1976), en in die televisiereeks Whack-O! (1956).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: Comedy Workshop: Love and Maud Carver
  • 1970: Futtocks End
  • 1971: Carry on Henry VIII
  • 1975: The Adventure of Sherlock Holmes' Smarter Brother
  • 1976: The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Whack-O!
  • 1964: Frankie Howerd
  • 1966: Beggar My Neighbour
  • 1968: The World of Beachcomber
  • 1968: The Harry Secombe Show
  • 1968: Tickertape
  • 1971: Grasshopper Island
  • 1972: The Pathfinders
  • 1972: Grubstreet
  • 1975: Dawson's Weekly

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: Behold, the King
  • 1968: Iolanthe
  • 1969: The Stiffkey Scandals of 1932
  • 1973: The Village Concert
  • 1974: Badger's Set

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]