Kamanassiedam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kamanassiedam
Amptelike naam Kamanassiedam
Ligging
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°40′1″S 22°25′1″O / 33.66694°S 22.41694°O / -33.66694; 22.41694Koördinate: 33°40′1″S 22°25′1″O / 33.66694°S 22.41694°O / -33.66694; 22.41694
Dam op Kammanassierivier
Doel Kamanassiedamreservoir
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 35 m
Lengte van wal 390 m
Kapasiteit 35 870 000 m³
Damoppervlak 351,6 ha

Die Kamanassiedam is 'n besproeiingsdam in die Kamanassierivier in die Klein Karoo digby De Rust. Dit het 'n betonwal wat 390 meter lank en 35 meter hoog is vanaf die rivierbedding. Wanneer die dam vol is, is die meer 15 km lank. Die dam is in 1923 voltooi.

Let wel[wysig | wysig bron]

Die naam word dikwels gespel as Kammanassie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]