Kanton (Frankryk)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Kanton is in Frankryk die kiesdistrik waaruit die raadslede van die departementale rade gekies word.

Sedert die hervorming in 2015 is die aantal Franse kantonne van 4 035 tot 2 054 teruggebring.


France Flag Map.svg  Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is slegs 'n saadjie en bied tans nog nie ensiklopediese dekking van die betrokke onderwerp nie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.