Kardiopulmonêre resussitasie
Voorkoms
Kardiopulmonêre resussitasie (afgekort: KPR) is 'n kombinasie van reddingsasemhaling en borsdrukke wat op 'n pasiënt met klaarblyklike hartstilstand toegepas word. Dit is 'n noodhulptegniek wat poog om die pasiënt by te bring of sy sirkulasie aan die gang te hou tot gespesialiseerde hulp opdaag.