Karinaat
Voorkoms
Karinaat is 'n vorm in pottebakkery, glasware, en artistieke ontwerp, wat gewoonlik vir vase aangewend word. Die vorm word gedefinieer deur die samevoeging van 'n afgeronde basis aan die kante van 'n inwaarts hellende houer.[1] Hierdie ontwerp word gesien in antieke kulture, soos opgespoor in argeologiese grawe in plekke soos die paleis van Knossos in Minoïese beskawing in Kreta.[2]
Bronne
[wysig | wysig bron]- Emmanuel Cooper. 2000. Ten Thousand Years of Pottery, fourth edition, University of Pennsylvania Press, ISBN 0-8122-3554-1, ISBN 978-0-8122-3554-8, 352 bladsye
- C. Michael Hogan. 2007. Knossos fieldnotes, The Modern Antiquarian, ed. J. Cope