Katima Mulilo-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Katima Mulilo-lughawe
of Mpacha-lughawe
IATA: MPAICAO: FYKM
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Namibia Airports Co.[1]
Bedien Katima Mulilo, Namibië
Hoogte bo seevlak 958 m / 3,144 vt
Koördinate 17°38′03″S 024°10′35″O / 17.63417°S 24.17639°O / -17.63417; 24.17639
Landkaart
MPA is geleë in Namibië
MPA
Ligging in Namibië
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 2,292 7,520 Teer
Bronne: DAFIF[2]
Die Kaprivi-hoofweg tydens benadering van die Katima Mulilo-lughawe

Katima Mulilo-lughawe (IATA-kode: MPA, ICAO: FYKM, voorheen FYMP), ook bekend as Mpacha Lughawe, bedien Katima Mulilo, die hoofstad van die Sambesi-streek in Namibië. Die lughawe is geleë langs die B8-pad, sowat 18 km (11 myl) suidwes van die sentrum van Katima Mulilo.[3]

Fasiliteite[wysig | wysig bron]

Die lughawe lê op 'n hoogte van 958 meter (3 144 voet) bo seevlak. Dit het een geteerde aanloopbaan (aangewese as 09/27) wat 2 292 meter lank by 39 meter breed is (7520 vt × 128 vt).[2]

Lugrederye en bestemmings[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.