Katima Mulilo-lughawe
Voorkoms
Katima Mulilo-lughawe of Mpacha-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: MPA – ICAO: FYKM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Namibia Airports Co.[1] | ||
Bedien | Katima Mulilo, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 958 m / 3 144 vt | ||
Koördinate | 17°38′03″S 024°10′35″O / 17.63417°S 24.17639°O | ||
Landkaart | |||
Ligging in Namibië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 2 292 | 7 520 | Teer |
Bronne: DAFIF[2] |
Katima Mulilo-lughawe (IATA-kode: MPA, ICAO: FYKM, voorheen FYMP), ook bekend as Mpacha Lughawe, bedien Katima Mulilo, die hoofstad van die Sambesi-streek in Namibië. Die lughawe is geleë langs die B8-pad, sowat 18 km (11 myl) suidwes van die sentrum van Katima Mulilo.[3]
Fasiliteite
[wysig | wysig bron]Die lughawe lê op 'n hoogte van 958 meter (3 144 voet) bo seevlak. Dit het een geteerde aanloopbaan (aangewese as 09/27) wat 2 292 meter lank by 39 meter breed (7 520 vt × 128 vt) is.[2]
Lugrederye en bestemmings
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Namibia Airports Company: Airport Information". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2012. Besoek op 5 Julie 2014.
- ↑ 2,0 2,1 Lughawe-inligting vir FYKM Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF (Oktober 2006)
- ↑ "Afstand van Katima Mulilo na die lughawe". WikiMapia (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 18 Februarie 2010.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Katima Mulilo-lughawe.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |