Katja Holm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Katja Holm
Geboorte 5 Augustus 1974 (1974-08-05) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katja Holm (gebore 5 Augustus 1974) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bron/Broen (2011), Follow the Money (2016), Below the Surface (2017), en Hånd i hånd (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Barda - Et rollespil
  • 2011: Bron/Broen
  • 2016: Follow the Money
  • 2017: Below the Surface
  • 2018: Hånd i hånd

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]