Kernastrofisika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kernastrofisika is die toepassing van kernfisika op die gebied van astrofisika. Dit is belangrik om die energievervaardiging in sterre en die oorsprong van elemente te verduidelik.