Killer 7

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Killer7 (キラー7 Kirāsebun?) is 'n aksie-avontuur videospel vir die Nintendo Gamecube en PlayStation 2. Dit is ontwikkel deur Grasshopper Manufacture en uitgegee deur Capcom. Die skryf en geregisseer was Goichi Suda, bekend ook onder die bynaam Suda51, en vervaardig deur Hiroyuki Kobayashi.